1 Petrus 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 wat deur God se krag deur middel van geloof+ beveilig word vir ’n redding+ wat gereed is om in die laaste tyd+ geopenbaar te word.+ Judas 24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En aan hom wat julle van struikeling kan bewaar+ en julle met groot vreugde smetloos+ voor sy heerlikheid kan stel,
5 wat deur God se krag deur middel van geloof+ beveilig word vir ’n redding+ wat gereed is om in die laaste tyd+ geopenbaar te word.+
24 En aan hom wat julle van struikeling kan bewaar+ en julle met groot vreugde smetloos+ voor sy heerlikheid kan stel,