2 Timoteus 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Wanneer jy kom, moet jy die mantel bring wat ek in Troas+ by Karpus agtergelaat het, en die boekrolle, veral die perkamente.
13 Wanneer jy kom, moet jy die mantel bring wat ek in Troas+ by Karpus agtergelaat het, en die boekrolle, veral die perkamente.