Kolossense 4:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Sê ook vir Argipʹpus:+ “Let voortdurend op die bediening wat jy in die Here aanvaar het, dat jy dit vervul.” 1 Timoteus 4:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Let voortdurend op jouself+ en op jou onderrigting.+ Bly by hierdie dinge, want deur dit te doen, sal jy jouself red sowel as dié wat na jou luister.+
17 Sê ook vir Argipʹpus:+ “Let voortdurend op die bediening wat jy in die Here aanvaar het, dat jy dit vervul.”
16 Let voortdurend op jouself+ en op jou onderrigting.+ Bly by hierdie dinge, want deur dit te doen, sal jy jouself red sowel as dié wat na jou luister.+