5 Om dié rede het ek jou in Kreta+ agtergelaat, dat jy die dinge wat gebrekkig was, sou regstel en in stad na stad ouer manne sou aanstel,+ soos ek jou beveel het;+
17 Wees gehoorsaam aan dié wat die leiding onder julle neem+ en wees onderdanig,+ want hulle waak oor julle siel as dié wat rekenskap sal gee;+ sodat hulle dit met vreugde kan doen en nie met ’n gesug nie, want dit sal vir julle skadelik wees.+