15 En toe hulle ontbyt geëet het, het Jesus vir Simon Petrus gesê: “Simon, seun van Johannes, het jy my liewer as hulle?”+ Hy het vir hom gesê: “Ja, Here, u weet dat ek geneentheid vir u het.”+ Hy het vir hom gesê: “Voed my lammers.”+
2 Hou as herders toesig+ oor die kudde van God+ wat onder julle sorg is, nie onder dwang nie, maar gewillig;+ ook nie uit liefde vir oneerlike gewin nie,+ maar gretig;