Matteus 26:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 want dit beteken+ my ‘bloed+ van die verbond’,+ wat vir baie+ uitgestort sal word tot vergifnis van sondes.+ Johannes 6:54 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 54 Hy wat hom met my vlees voed en my bloed drink, het die ewige lewe, en ek sal hom op die laaste dag opwek;+ 1 Johannes 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar as ons in die lig wandel soos hy in die lig is,+ dan het ons deelgenootskap met mekaar,+ en die bloed+ van Jesus, sy Seun, reinig+ ons van alle sonde.+
28 want dit beteken+ my ‘bloed+ van die verbond’,+ wat vir baie+ uitgestort sal word tot vergifnis van sondes.+
54 Hy wat hom met my vlees voed en my bloed drink, het die ewige lewe, en ek sal hom op die laaste dag opwek;+
7 Maar as ons in die lig wandel soos hy in die lig is,+ dan het ons deelgenootskap met mekaar,+ en die bloed+ van Jesus, sy Seun, reinig+ ons van alle sonde.+