Deuteronomium 33:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Ook het hy sy volk gekoester;+Al hulle heiliges is in u hand.+En hulle—hulle het aan u voete gelê;+Hulle het van u woorde begin ontvang.+ Efesiërs 1:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 sodat julle, deurdat die oë+ van julle hart verlig is,+ kan weet wat die hoop+ is waartoe hy julle geroep het, wat die glorieryke rykdom+ is wat hy as erfenis vir die heiliges+ bewaar Kolossense 1:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 en om die Vader te dank, wat julle geskik gemaak het om te deel in die erfenis+ van die heiliges+ in die lig.+
3 Ook het hy sy volk gekoester;+Al hulle heiliges is in u hand.+En hulle—hulle het aan u voete gelê;+Hulle het van u woorde begin ontvang.+
18 sodat julle, deurdat die oë+ van julle hart verlig is,+ kan weet wat die hoop+ is waartoe hy julle geroep het, wat die glorieryke rykdom+ is wat hy as erfenis vir die heiliges+ bewaar
12 en om die Vader te dank, wat julle geskik gemaak het om te deel in die erfenis+ van die heiliges+ in die lig.+