Handelinge 11:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Een van hulle, met die naam Aʹgabus,+ het opgestaan en deur middel van die gees begin aandui dat daar weldra ’n groot hongersnood oor die hele bewoonde aarde sou kom;+ wat dan ook in die tyd van Claudius plaasgevind het.
28 Een van hulle, met die naam Aʹgabus,+ het opgestaan en deur middel van die gees begin aandui dat daar weldra ’n groot hongersnood oor die hele bewoonde aarde sou kom;+ wat dan ook in die tyd van Claudius plaasgevind het.