Jesaja 60:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Die kleine sal ’n duisend word, en die geringe ’n magtige nasie.+ Ek, Jehovah, sal dit op die regte tyd bespoedig.”+ Handelinge 4:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Baie van dié wat na die toespraak geluister het, het egter geglo,+ en die getal van die manne het omtrent vyfduisend geword.+ Handelinge 5:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Wat meer is, gelowiges in die Here is voortdurend bygevoeg, menigtes van manne sowel as vroue;+
22 Die kleine sal ’n duisend word, en die geringe ’n magtige nasie.+ Ek, Jehovah, sal dit op die regte tyd bespoedig.”+
4 Baie van dié wat na die toespraak geluister het, het egter geglo,+ en die getal van die manne het omtrent vyfduisend geword.+