5 wat my vantevore, van die begin af, geken het, as hulle maar net wil getuig, dat ek volgens die strengste sekte+ van ons vorm van aanbidding as ’n Fariseër geleef het.+
11Ek vra dan: God het sy volk tog nie verwerp nie, of hoe?+ Mag dit nooit gebeur nie! Want ek is ook ’n Israeliet,+ van die saad van Abraham, uit die stam Benjamin.+