Handelinge 3:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Ja, julle het dié heilige en regverdige+ verloën, en julle het gevra dat ’n man, ’n moordenaar,+ aan julle geskenk word, Hebreërs 7:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Want só ’n hoëpriester was vir ons geskik:+ lojaal,+ onskuldig,+ onbesmet,+ afgeskeie van die sondaars,+ en wat hoër as die hemele geword het.+
14 Ja, julle het dié heilige en regverdige+ verloën, en julle het gevra dat ’n man, ’n moordenaar,+ aan julle geskenk word,
26 Want só ’n hoëpriester was vir ons geskik:+ lojaal,+ onskuldig,+ onbesmet,+ afgeskeie van die sondaars,+ en wat hoër as die hemele geword het.+