1 Korintiërs 9:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Is ek nie vry nie?+ Is ek nie ’n apostel nie?+ Het ek nie Jesus, ons Here, gesien nie?+ Is julle nie my werk in die Here nie? 1 Korintiërs 15:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 maar laaste van almal het hy ook aan my verskyn+ asof aan een wat te vroeg gebore is.
9 Is ek nie vry nie?+ Is ek nie ’n apostel nie?+ Het ek nie Jesus, ons Here, gesien nie?+ Is julle nie my werk in die Here nie?