Handelinge 21:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 en uitgeroep: “Manne van Israel, help! Dit is die man wat oral aan almal dinge teen die volk+ en die Wet en hierdie plek leer, en hy het boonop selfs Grieke in die tempel ingebring en hierdie heilige plek verontreinig.”+
28 en uitgeroep: “Manne van Israel, help! Dit is die man wat oral aan almal dinge teen die volk+ en die Wet en hierdie plek leer, en hy het boonop selfs Grieke in die tempel ingebring en hierdie heilige plek verontreinig.”+