Lukas 2:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 en sy was toe ’n weduwee+ van vier-en-tagtig jaar), wat nooit van die tempel afwesig was nie en nag en dag+ met vaste en smekinge heilige diens verrig het. Romeine 11:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Wat dan? Juis wat Israel ernstig soek, het hy nie verkry nie,+ maar die uitverkorenes+ het dit verkry. Die res se gevoeligheid is afgestomp;+
37 en sy was toe ’n weduwee+ van vier-en-tagtig jaar), wat nooit van die tempel afwesig was nie en nag en dag+ met vaste en smekinge heilige diens verrig het.
7 Wat dan? Juis wat Israel ernstig soek, het hy nie verkry nie,+ maar die uitverkorenes+ het dit verkry. Die res se gevoeligheid is afgestomp;+