Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 18:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Werp al julle oortredings waarin julle oortree het, van julle af+ en maak vir julle ’n nuwe hart+ en ’n nuwe gees,+ want waarom moet julle sterf,+ o huis van Israel?’

  • Matteus 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Bring dan vrugte voort wat by berou pas;+

  • 2 Korintiërs 7:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want kyk! wat ’n groot erns het juis die feit dat julle op ’n goddelike wyse bedroef gemaak is,+ in julle voortgebring, ja, suiwering van julleself, ja, verontwaardiging, ja, vrees, ja, verlange, ja, ywer, ja, regstelling van die oortreding!+ In elke opsig het julle getoon dat julle in hierdie saak kuis is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel