Matteus 9:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Onmiddellik nadat die skare buitentoe gestuur is, het hy ingegaan en haar hand geneem,+ en die dogtertjie het opgestaan.+ Lukas 6:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 In die loop van ’n ander sabbat+ het hy in die sinagoge ingegaan en begin leer. En daar was ’n man teenwoordig wie se regterhand verdor was.+
25 Onmiddellik nadat die skare buitentoe gestuur is, het hy ingegaan en haar hand geneem,+ en die dogtertjie het opgestaan.+
6 In die loop van ’n ander sabbat+ het hy in die sinagoge ingegaan en begin leer. En daar was ’n man teenwoordig wie se regterhand verdor was.+