Spreuke 19:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Wat begeerlik is in die mens, is sy liefderyke goedhartigheid;+ en ’n arme is beter as ’n leuenagtige man.+ Handelinge 28:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Toe ons uiteindelik in Rome gekom het, is Paulus toegelaat+ om op sy eie te woon met die soldaat wat hom bewaak het.
22 Wat begeerlik is in die mens, is sy liefderyke goedhartigheid;+ en ’n arme is beter as ’n leuenagtige man.+
16 Toe ons uiteindelik in Rome gekom het, is Paulus toegelaat+ om op sy eie te woon met die soldaat wat hom bewaak het.