Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Want God, aan wie ek met my gees heilige diens in verband met die goeie nuus oor sy Seun verrig, is my getuie+ hoe ek altyd sonder ophou in my gebede van julle melding maak+

  • 2 Timoteus 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Ek is dankbaar teenoor God, aan wie ek net soos my voorvaders+ en met ’n skoon gewete+ heilige diens verrig,+ dat ek nooit ophou om in my smekinge aan jou te dink nie,+ terwyl ek nag en dag

  • Hebreërs 12:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Laat ons derhalwe, aangesien ons ’n koninkryk gaan ontvang wat nie geskud kan word nie,+ voortgaan om onverdiende goedhartigheid te geniet, waardeur ons op aanneemlike wyse heilige diens aan God kan verrig met godvrugtige vrees en ontsag.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel