Handelinge 14:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En toe die skare sien wat Paulus gedoen het, het hulle hulle stem verhef en in Likaoʹnies gesê: “Die gode+ het soos mense geword en het na ons toe neergedaal!”
11 En toe die skare sien wat Paulus gedoen het, het hulle hulle stem verhef en in Likaoʹnies gesê: “Die gode+ het soos mense geword en het na ons toe neergedaal!”