Johannes 7:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Hy het dit egter gesê van die gees wat dié wat geloof in hom gestel het, weldra sou ontvang; want daar was toe nog geen gees nie,+ omdat Jesus nog nie verheerlik was nie.+ Filippense 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Juis daarom het God hom ook tot ’n hoër posisie verhef+ en hom goedgunstig die naam gegee wat bo elke ander naam is,+
39 Hy het dit egter gesê van die gees wat dié wat geloof in hom gestel het, weldra sou ontvang; want daar was toe nog geen gees nie,+ omdat Jesus nog nie verheerlik was nie.+
9 Juis daarom het God hom ook tot ’n hoër posisie verhef+ en hom goedgunstig die naam gegee wat bo elke ander naam is,+