Johannes 1:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Aan almal wat hom wel aangeneem het,+ het hy egter die reg gegee om God se kinders te word,+ omdat hulle geloof in sy naam beoefen het;+ Johannes 14:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg+ en die waarheid+ en die lewe.+ Niemand kom na die Vader behalwe deur my nie.+ 1 Timoteus 2:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want daar is een God,+ en een middelaar+ tussen God+ en die mense,+ ’n mens, Christus Jesus,+
12 Aan almal wat hom wel aangeneem het,+ het hy egter die reg gegee om God se kinders te word,+ omdat hulle geloof in sy naam beoefen het;+
6 Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg+ en die waarheid+ en die lewe.+ Niemand kom na die Vader behalwe deur my nie.+