Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Efesiërs 4:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Dieselfde een wat neergedaal het, is ook die een wat ver bo al die hemele+ opgevaar het,+ om volheid+ aan alles te gee.

  • 1 Timoteus 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Ja, die heilige geheim+ van hierdie godvrugtige toegewydheid is inderdaad groot: ‘Hy is openbaar gemaak in die vlees,+ is regverdig verklaar in die gees,+ het aan engele verskyn,+ is onder nasies verkondig,+ is in die wêreld geglo,+ is in heerlikheid opgeneem.’+

  • 1 Petrus 3:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Hy is aan God se regterhand,+ want hy het na die hemel gegaan; en engele+ en owerhede en magte is aan hom onderwerp.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel