Matteus 28:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Sy voorkoms was soos weerlig+ en sy klere so wit soos sneeu.+ Lukas 24:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Terwyl hulle hieroor verbysterd was, kyk! toe het twee manne in glinsterende klere by hulle gestaan.+
4 Terwyl hulle hieroor verbysterd was, kyk! toe het twee manne in glinsterende klere by hulle gestaan.+