Psalm 45:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 U het regverdigheid liefgehad+ en u haat goddeloosheid.+Daarom het God, u God,+ u met vreugdeolie+ gesalf,+ meer as u metgeselle.+ Handelinge 10:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 naamlik Jesus wat van Naʹsaret was, hoe God hom met heilige gees+ en krag gesalf het, en hy het deur die land gegaan en goed gedoen en almal gesond gemaak wat deur die Duiwel onderdruk is;+ want God was met hom.+
7 U het regverdigheid liefgehad+ en u haat goddeloosheid.+Daarom het God, u God,+ u met vreugdeolie+ gesalf,+ meer as u metgeselle.+
38 naamlik Jesus wat van Naʹsaret was, hoe God hom met heilige gees+ en krag gesalf het, en hy het deur die land gegaan en goed gedoen en almal gesond gemaak wat deur die Duiwel onderdruk is;+ want God was met hom.+