Matteus 27:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Daarop het die hele volk geantwoord en gesê: “Laat sy bloed op ons en op ons kinders kom.”+ Handelinge 3:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 terwyl julle die Hoofbewerker van die lewe+ doodgemaak het. Maar God het hom uit die dode opgewek, ’n feit waarvan ons getuies is.+
15 terwyl julle die Hoofbewerker van die lewe+ doodgemaak het. Maar God het hom uit die dode opgewek, ’n feit waarvan ons getuies is.+