Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 2:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 hierdie man, wat volgens die vasgestelde voorneme en voorkennis van God oorgelewer is,+ het julle deur die hand van wettelose mense aan ’n paal vasgemaak en om die lewe gebring.+

  • Handelinge 10:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 En ons is getuies van alles wat hy in die land van die Jode sowel as in Jerusalem gedoen het; maar hulle het hom ook om die lewe gebring deur hom aan ’n paal te hang.+

  • Galasiërs 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Christus het ons losgekoop+ van die vloek van die Wet deur in ons plek ’n vloek te word,+ want daar staan geskrywe: “Vervloek is elkeen wat aan ’n paal gehang is.”+

  • 1 Petrus 2:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Hy het ons sondes+ in sy eie liggaam aan die paal gedra,+ sodat ons met sondes klaar kan wees+ en vir regverdigheid kan lewe. En “deur sy wonde is julle genees”.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel