8 maar julle sal krag ontvang+ wanneer die heilige gees op julle kom, en julle sal getuies+ van my wees in Jerusalem+ sowel as in die hele Judeʹa en Samariʹa+ en tot in die mees afgeleë deel van die aarde.”+
22 vanaf sy doop deur Johannes+ en tot op die dag dat hy van ons af opgeneem is,+ dat een van hierdie manne saam met ons ’n getuie van sy opstanding moet word.”+