Psalm 127:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 127 As Jehovah nie die huis bou nie,+Het die bouers tevergeefs hard daaraan gewerk.+As Jehovah nie die stad bewaak nie,+Het die wag tevergeefs wakker gebly.+ Spreuke 21:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Geen wysheid of enige onderskeidingsvermoë of raad kan teen Jehovah standhou nie.+ Matteus 15:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hy het geantwoord en gesê: “Elke plant wat my hemelse Vader nie geplant het nie, sal ontwortel word.+
127 As Jehovah nie die huis bou nie,+Het die bouers tevergeefs hard daaraan gewerk.+As Jehovah nie die stad bewaak nie,+Het die wag tevergeefs wakker gebly.+
13 Hy het geantwoord en gesê: “Elke plant wat my hemelse Vader nie geplant het nie, sal ontwortel word.+