Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 34:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En Josua, die seun van Nun, was vol van die gees van wysheid,+ want Moses het hom die hand opgelê;+ en die kinders van Israel het na hom begin luister, en hulle het gedoen net soos Jehovah Moses beveel het.+

  • Handelinge 8:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Toe het hulle hulle die hande opgelê,+ en hulle het heilige gees begin ontvang.

  • Handelinge 13:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Toe het hulle gevas en gebid en hulle die hande opgelê+ en hulle laat gaan.

  • Handelinge 14:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Daarbenewens het hulle in elke gemeente vir hulle ouer manne aangestel,+ en terwyl hulle gebid en gevas het,+ het hulle hulle opgedra aan Jehovah,+ in wie hulle begin glo het.

  • 1 Timoteus 4:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Moenie die gawe in jou verwaarloos+ wat aan jou gegee is deur ’n voorspelling+ en toe die liggaam van ouer manne jou die hande opgelê het+ nie.

  • 1 Timoteus 5:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Moet nooit iemand haastig die hande oplê nie;+ moet ook nie deel hê aan die sondes van ander nie;+ bewaar jouself kuis.+

  • 2 Timoteus 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Juis om hierdie rede herinner ek jou daaraan om die gawe+ van God wat deur die oplegging van my hande in jou is,+ soos ’n vuur aan te wakker.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel