11 En die priesters en die profete het vir die vorste en vir die hele volk begin sê: “Hierdie man verdien die doodsvonnis,+ want hy het oor hierdie stad geprofeteer soos julle met julle eie ore gehoor het.”+
28 en uitgeroep: “Manne van Israel, help! Dit is die man wat oral aan almal dinge teen die volk+ en die Wet en hierdie plek leer, en hy het boonop selfs Grieke in die tempel ingebring en hierdie heilige plek verontreinig.”+