Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 11:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Daarna het Tera sy seun Abram geneem en sy kleinseun Lot, die seun van Haran,+ en sy skoondogter Sarai,+ die vrou van sy seun Abram, en hulle het saam met hom uit Ur van die Galdeërs getrek om na die land Kanaän+ te gaan. Na verloop van tyd het hulle by Haran+ gekom en daar gaan woon.

  • Genesis 15:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Toe het hy verder vir hom gesê: “Ek is Jehovah, wat jou uit Ur van die Galdeërs gebring het om jou hierdie land te gee om dit in besit te neem.”+

  • Nehemia 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 U is Jehovah, die ware God, wat Abram+ uitgekies het en hom uit Ur van die Galdeërs+ uitgelei het en sy naam Abraham gemaak het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel