Genesis 12:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Jehovah het toe aan Abram verskyn en gesê: “Aan jou saad+ gaan ek hierdie land gee.”+ Daarna het hy daar ’n altaar gebou vir Jehovah, wat aan hom verskyn het. Genesis 13:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 want die hele land waarna jy kyk, gaan ek aan jou en aan jou saad gee, tot onbepaalde tyd.+
7 Jehovah het toe aan Abram verskyn en gesê: “Aan jou saad+ gaan ek hierdie land gee.”+ Daarna het hy daar ’n altaar gebou vir Jehovah, wat aan hom verskyn het.