Psalm 81:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En daarom het ek hulle laat gaan in die wederstrewigheid van hulle hart;+Hulle het in hulle eie planne gewandel.+ Romeine 1:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Daarom het God hulle, in ooreenstemming met die begeertes van hulle harte, aan onreinheid oorgegee,+ sodat hulle liggame+ onder mekaar onteer sou word,+ 2 Tessalonisense 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Dit is dan waarom God ’n werking van dwaling na hulle laat gaan, dat hulle die leuen sal glo,+
12 En daarom het ek hulle laat gaan in die wederstrewigheid van hulle hart;+Hulle het in hulle eie planne gewandel.+
24 Daarom het God hulle, in ooreenstemming met die begeertes van hulle harte, aan onreinheid oorgegee,+ sodat hulle liggame+ onder mekaar onteer sou word,+