Psalm 11:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Jehovah is in sy heilige tempel.+Jehovah—in die hemel is sy troon.+Sy oë sien, sy stralende oë ondersoek+ die mensekinders. Matteus 5:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Ek sê egter vir julle: Moet glad nie sweer nie,+ nie by die hemel nie, omdat dit God se troon is;+
4 Jehovah is in sy heilige tempel.+Jehovah—in die hemel is sy troon.+Sy oë sien, sy stralende oë ondersoek+ die mensekinders.
34 Ek sê egter vir julle: Moet glad nie sweer nie,+ nie by die hemel nie, omdat dit God se troon is;+