Handelinge 3:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Ja, julle het dié heilige en regverdige+ verloën, en julle het gevra dat ’n man, ’n moordenaar,+ aan julle geskenk word, 1 Johannes 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 My kindertjies, ek skryf hierdie dinge aan julle sodat julle nie ’n sonde begaan nie.+ En tog, as iemand ’n sonde begaan, het ons ’n helper+ by die Vader, Jesus Christus, ’n regverdige.+
14 Ja, julle het dié heilige en regverdige+ verloën, en julle het gevra dat ’n man, ’n moordenaar,+ aan julle geskenk word,
2 My kindertjies, ek skryf hierdie dinge aan julle sodat julle nie ’n sonde begaan nie.+ En tog, as iemand ’n sonde begaan, het ons ’n helper+ by die Vader, Jesus Christus, ’n regverdige.+