38 Dit is hy+ wat in die midde van die vergadering+ in die wildernis was saam met die engel+ wat op die berg Siʹnai met hom gepraat het, en saam met ons voorvaders, en hy het lewende heilige verklarings+ ontvang om aan julle te gee.
19 Waarom dan die Wet? Dit is bygevoeg om oortredings openbaar te maak,+ totdat die saad sou kom+ aan wie die belofte gemaak is; en dit is deur middel van engele+ deur die hand van ’n middelaar+ oorgedra.
2 Want as die woord wat deur middel van engele gespreek is,+ vasgestaan het, en elke oortreding en ongehoorsame daad ’n vergelding in ooreenstemming met geregtigheid ontvang het,+