Genesis 50:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Toe het hulle by die dorsvloer+ van Atad gekom, wat in die Jordaanstreek+ is, en daar het hulle ’n baie groot en swaar weeklag gehou, en hy het die rouplegtigheid vir sy vader sewe dae laat duur.+
10 Toe het hulle by die dorsvloer+ van Atad gekom, wat in die Jordaanstreek+ is, en daar het hulle ’n baie groot en swaar weeklag gehou, en hy het die rouplegtigheid vir sy vader sewe dae laat duur.+