Matteus 10:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Genees siekes,+ wek dooies op, maak melaatses rein, dryf demone uit. Julle het verniet ontvang, verniet moet julle gee.+ Handelinge 10:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 En die getroues wat saam met Petrus gekom het en besnedenes was, was verbaas, omdat die heilige gees as vrye gawe ook op mense van die nasies uitgestort is.+
8 Genees siekes,+ wek dooies op, maak melaatses rein, dryf demone uit. Julle het verniet ontvang, verniet moet julle gee.+
45 En die getroues wat saam met Petrus gekom het en besnedenes was, was verbaas, omdat die heilige gees as vrye gawe ook op mense van die nasies uitgestort is.+