Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 20:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 behalwe dat die heilige gees+ van stad tot stad herhaaldelik aan my getuig en sê dat boeie en verdrukkinge op my wag.+

  • Handelinge 21:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 en hy het na ons toe gekom en Paulus se gordel geneem, sy eie voete en hande gebind en gesê: “Dít sê die heilige gees: ‘Die Jode sal die man aan wie hierdie gordel behoort, só in Jerusalem bind+ en in die hande van mense van die nasies oorlewer.’”+

  • 2 Korintiërs 11:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Is hulle bedienaars van Christus? Ek antwoord soos ’n kranksinnige: Ek is dit op uitsonderliker wyse:+ in arbeid oorvloediger,+ in gevangenisse oorvloediger,+ in slae bo die maat, dikwels naby die dood.+

  • Kolossense 1:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Ek verbly my nou in my lyding vir julle,+ en op my beurt vul ek aan wat ontbreek aan die verdrukkinge+ van die Christus in my vlees ten behoewe van sy liggaam, wat die gemeente is.+

  • 2 Timoteus 1:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Juis om hierdie rede ly+ ek ook hierdie dinge, maar ek skaam my nie.+ Want ek ken die een in wie ek geglo het, en ek het die vaste vertroue dat hy die pand wat ek aan hom toevertrou het, tot daardie dag+ toe kan bewaar.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel