Matteus 9:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Onmiddellik nadat die skare buitentoe gestuur is, het hy ingegaan en haar hand geneem,+ en die dogtertjie het opgestaan.+ Lukas 7:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En die dooie man het regop gaan sit en begin praat, en hy het hom aan sy moeder gegee.+ Johannes 11:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 En toe hy hierdie dinge gesê het, het hy met ’n harde stem uitgeroep: “Laʹsarus, kom uit!”+
25 Onmiddellik nadat die skare buitentoe gestuur is, het hy ingegaan en haar hand geneem,+ en die dogtertjie het opgestaan.+