Handelinge 4:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 En nadat hulle ’n smeekbede gedoen het, is die plek waarin hulle bymekaar was, geskud;+ en hulle is almal sonder uitsondering met die heilige gees vervul+ en het die woord van God met vrymoedigheid gespreek.+ Handelinge 8:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 en dié het afgegaan en vir hulle gebid om heilige gees te ontvang.+
31 En nadat hulle ’n smeekbede gedoen het, is die plek waarin hulle bymekaar was, geskud;+ en hulle is almal sonder uitsondering met die heilige gees vervul+ en het die woord van God met vrymoedigheid gespreek.+