Handelinge 15:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 en God, wat die harte ken,+ het getuienis afgelê deur hulle die heilige gees te gee,+ net soos ook aan ons. Galasiërs 3:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Net dít wil ek by julle verneem: Het julle die gees ontvang+ weens werke van die wet+ of omdat julle deur geloof gehoor het?+
8 en God, wat die harte ken,+ het getuienis afgelê deur hulle die heilige gees te gee,+ net soos ook aan ons.
2 Net dít wil ek by julle verneem: Het julle die gees ontvang+ weens werke van die wet+ of omdat julle deur geloof gehoor het?+