Daniël 4:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 En al die bewoners van die aarde word as bloot niks geag,+ en hy handel volgens sy wil met die leër van die hemel en die bewoners van die aarde.+ En daar bestaan niemand wat sy hand kan teëhou+ of wat vir hom kan sê: ‘Wat het u gedoen?’ nie.+ Handelinge 10:47 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 47 “Kan enigeen water verbied sodat hierdie mense, wat net soos ons die heilige gees ontvang het, nie gedoop word nie?”+
35 En al die bewoners van die aarde word as bloot niks geag,+ en hy handel volgens sy wil met die leër van die hemel en die bewoners van die aarde.+ En daar bestaan niemand wat sy hand kan teëhou+ of wat vir hom kan sê: ‘Wat het u gedoen?’ nie.+
47 “Kan enigeen water verbied sodat hierdie mense, wat net soos ons die heilige gees ontvang het, nie gedoop word nie?”+