Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 2:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Toe het die herders teruggegaan, en hulle het God verheerlik en geloof oor alles wat hulle gehoor en gesien het, net soos dit aan hulle vertel is.

  • Handelinge 13:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 Toe dié uit die nasies dit hoor, het hulle bly geword en die woord van Jehovah verheerlik,+ en almal wat die regte gesindheid vir die ewige lewe gehad het, het gelowiges geword.+

  • Handelinge 14:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Toe hulle daar aangekom en die gemeente bymekaargeroep het, het hulle begin vertel+ van die baie dinge wat God deur middel van hulle gedoen het en dat hy vir die nasies die deur tot geloof oopgemaak het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel