Handelinge 21:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Nadat ons die eiland Siprus+ in sig gekry het, het ons dit aan die linkerkant agtergelaat en verder geseil na Sirië+ en by Tirus aan land gegaan, want die boot moes sy vrag daar aflaai.+
3 Nadat ons die eiland Siprus+ in sig gekry het, het ons dit aan die linkerkant agtergelaat en verder geseil na Sirië+ en by Tirus aan land gegaan, want die boot moes sy vrag daar aflaai.+