Lukas 1:66 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 66 en almal wat dit gehoor het, het in hulle hart daarvan kennis geneem+ en gesê: “Wat sal hierdie jong kindjie tog wees?” Want die hand+ van Jehovah was inderdaad met hom.
66 en almal wat dit gehoor het, het in hulle hart daarvan kennis geneem+ en gesê: “Wat sal hierdie jong kindjie tog wees?” Want die hand+ van Jehovah was inderdaad met hom.