Handelinge 2:47 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 47 terwyl hulle God geloof en by die hele volk guns gevind het.+ Terselfdertyd het Jehovah voortgegaan om daagliks dié wat gered word,+ by hulle te voeg.+ Handelinge 9:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 En almal wat in Lidda en op die vlakte van Saron+ gewoon het, het hom gesien, en hulle het hulle tot die Here gekeer.+
47 terwyl hulle God geloof en by die hele volk guns gevind het.+ Terselfdertyd het Jehovah voortgegaan om daagliks dié wat gered word,+ by hulle te voeg.+
35 En almal wat in Lidda en op die vlakte van Saron+ gewoon het, het hom gesien, en hulle het hulle tot die Here gekeer.+