Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 25:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 “‘En as jou broer langs jou verarm en hy daarom finansieel swak is,+ dan moet jy hom ondersteun.+ As ’n inwonende vreemdeling en ’n bywoner+ moet hy by jou aan die lewe bly.

  • Spreuke 3:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Moenie die goeie terughou van dié aan wie dit toekom+ wanneer dit in die mag van jou hand is om dit te doen nie.+

  • Handelinge 24:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Ná ’n hele aantal jare het ek dus gekom om barmhartigheidsgawes vir my nasie te bring, en offers.+

  • Romeine 15:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Want dié in Masedoʹnië en Agaʹje+ het met graagte hulle goed gedeel deur ’n bydrae+ aan die armes onder die heiliges in Jerusalem te gee.

  • 1 Korintiërs 16:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En wat die insameling+ vir die heiliges betref,+ moet julle ook doen soos ek die gemeentes van Galaʹsië+ beveel het.

  • Galasiërs 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Ons moet net die armes in gedagte hou.+ Ek het ook ywerig daarna gestreef om juis dit te doen.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel