15 Sewe dae moet julle ongesuurde koeke eet. Ja, op die eerste dag moet julle die suurdeeg uit julle huise verwyder, want elkeen wat iets gesuurds eet, van die eerste dag af tot die sewende toe,+ dié siel moet uit Israel uitgeroei word.+
15 Jy moet die fees van die ongesuurde koeke hou.+ Sewe dae moet jy ongesuurde koeke+ eet, net soos ek jou beveel het, op die vasgestelde tyd in die maand Abib,+ want daarin het jy uit Egipte uitgetrek. En hulle mag nie met leë hande voor my verskyn nie.+