Genesis 48:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Die engel wat my uit alle rampspoed verlos het,+ seën die seuns.+En mag my naam oor hulle uitgeroep word en die naam van my vaders, Abraham en Isak,+En mag hulle tot ’n menigte op die aarde toeneem.”+ Matteus 18:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Sorg dat julle nie een van hierdie kleintjies verag nie; want ek sê vir julle dat hulle engele+ in die hemel altyd die aangesig aanskou van my Vader wat in die hemel is.+
16 Die engel wat my uit alle rampspoed verlos het,+ seën die seuns.+En mag my naam oor hulle uitgeroep word en die naam van my vaders, Abraham en Isak,+En mag hulle tot ’n menigte op die aarde toeneem.”+
10 Sorg dat julle nie een van hierdie kleintjies verag nie; want ek sê vir julle dat hulle engele+ in die hemel altyd die aangesig aanskou van my Vader wat in die hemel is.+